Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:38-41 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

38. maar Sha’ul het dit nie reg geag om hóm saam te vat wat hulle van Pamfulia af verlaat het en nie saam met hulle gegaan het nie.

39. As gevolg van hierdie verskil het hulle van mekaar geskei en het Bar-Nabba vir Markos saamgevat en na Kupros geseil,

40. maar Sha’ul het Sila gekies en vertrek nadat hy deur die broers aan die onverdiende guns van God opgedra is.

41. Hy het na Sirië en Kilikia gegaan en die gemeentes versterk.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15