Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die afgevaardigdes en die oudstes saam met die hele gemeente manne vanuit hulle gekies en na Antiogeia gestuur saam met Sha’ul en Bar-Nabba; naamlik Y’hudah, wat genoem word Bar-Sabba en Sila, manne wat leiers onder die broers was.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15

Kyk Handelinge 15:22 in konteks