Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 13:46 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sha’ul en Bar-Nabba het reguit, openlik, gepraat en gesê: “Dit was noodsaaklik dat die boodskap van God eerste aan julle verkondig moes word, maar julle het dit verwerp en teen julleself besluit dat julle nie die ewige lewe werd is nie. Let op, ons draai na die ander nasies toe,Yes 49:6

Lees volledige hoofstuk Handelinge 13

Kyk Handelinge 13:46 in konteks