Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 13:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het hom verwyder en Hy het Dawid vir hulle opgelig as koning, van wie Hy ook gesê en getuig het: “Ek het Dawid, die seun van Yishai, ’n man na My gedagtes en wil gevind, wat My begeertes sal doen.Yes 11:1-4; Yir 23:5,6; Ps 89:4,5

Lees volledige hoofstuk Handelinge 13

Kyk Handelinge 13:22 in konteks