Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 13:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die hand van יהוה is nou op jou en jy sal blind wees en die son vir ’n tyd lank nie sien nie.” Onmiddellik het daar donkerte en duisternis op hom geval en hy het rondgeloop en gesoek na iemand wat hom aan die hand kon lei.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 13

Kyk Handelinge 13:11 in konteks