Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 13:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar was in die plaaslike gemeente in Antiogeia sekere profete en leraars, naamlik Bar-Nabba, Shim’on (wat Swart genoem word), Loukios (van Kurene), Menagem (seun van hulle wat Herodes, die heerser oor vier streke, grootgemaak het) en Sha’ul.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 13

Kyk Handelinge 13:1 in konteks