Handelinge 12:24-25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
24. maar die goeie boodskap van God is verkondig en het gegroei.
25. Bar-Nabba en Sha’ul het vanaf Yerushalayim teruggekeer na Antiogeia nadat hulle hul dienswerk voltooi het en hulle het Yoganan saamgevat, wat ook Markos genoem word.