Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 10:24-26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

24. Die dag daarna het hulle in Kaisareia aangekom waar Kornelios hulle verwag het terwyl sy familie en goeie vriende by hom bymekaar was.

25. Toe Shim’on inkom, het Kornelios hom tegemoetgegaan en aan sy voete neergeval uit eerbetoning,

26. maar Shim’on het hom opgetel en gesê: “Staan op, ek is self ook net ’n mens.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 10