Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 6:6-9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

6. Hy wat in die boodskap lering ontvang, moet van alles wat goed is, deel met hom wat vir hom lering gee.

7. Moenie jouself mislei nie, want God word nie mislei nie, want enige iets wat die mens saai, dit sal hy ook oes.

8. Hy wat in sy menslike natuur saai, sal vanuit die menslike natuur vernietiging oes, maar hy wat in die Gees saai, sal vanuit die Gees die ewige lewe oes.

9. Wanneer ons doen wat goed is, moenie dat dit moeitevol wees nie, want op die bepaalde tyd sal ons self oes as ons nie moeg word nie.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 6