Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 2:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe hulle die onverdiende guns herken wat aan my gegee is, het Ya’akov, Kefa en Yoganan, wat as pilare beskou is, aan my en Bar-Nabba die regterhand van gemeenskap gegee sodat ons na die ander nasies, maar hulle na die besnedenes, kon gaan.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 2

Kyk Galasiërs 2:9 in konteks