Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 2:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe ek egter sien dat hulle nie opreg optree volgens die waarheid van die goeie boodskap nie, het ek vir Kefa ten aanskoue van almal gesê: “As jy wat ’n Jood is, soos ’n Arameër leef en nie soos ’n Jood nie, waarom dwing jy die ander nasies om soos Jode te lewe?

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 2

Kyk Galasiërs 2:14 in konteks