Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 3:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

alhoewel ek ook rede het om te vertrou op die vleeslike. As iemand anders dink dat hy op die vleeslike kan vertrou, ek nog meer:Gen 17:8-12 vanuit die familie van Yisra’el, vanuit die stam van Binyamin; ’n Hebreër, seun van ’n Hebreër; in die geskrewe wet ’n Fariseër;

Lees volledige hoofstuk Filippense 3

Kyk Filippense 3:4 in konteks