Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 3:20-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. maar ons besigheid is in die hemel en komend van daar kyk ons ook vir die Lewegewer: ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een,

21. want Hy sal ons vernederde liggaam verander, om te wees volgens die beeld van Sy liggaam van lof en eer volgens Sy groot krag, waardeur alles aan Hom gehoorsaam gemaak word.

Lees volledige hoofstuk Filippense 3