Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 2:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As daar daarom vir julle enige vertroosting en versterking in eenheid met Die Gesalfde Een is; of as daar vólmaking van die verstand, wil en emosie met liefde is; of as daar gemeenskap met die Gees is; of as daar sagte omgee en bejammering is,

Lees volledige hoofstuk Filippense 2

Kyk Filippense 2:1 in konteks