Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 1:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wees gelei soos dit die goeie boodskap van Die Gesalfde Een pas sodat, of ek kom en julle sien en of ek afwesig is en van julle omstandighede hoor, dat julle in een gees en in een denke, wil en emosie staan en julle algemeen bekend is as één in die vertroue van die goeie boodskap

Lees volledige hoofstuk Filippense 1

Kyk Filippense 1:27 in konteks