Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 1:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

net soos ek ’n versekerde verwagting en afwagting het om in niks beskaam te word nie, maar dat Die Gesalfde Een, soos altyd, so ook nou, met vrymoedige openheid groot gemaak sal word in my liggaam, of dit deur die lewe of deur die dood is,

Lees volledige hoofstuk Filippense 1

Kyk Filippense 1:20 in konteks