Ou Testament

Nuwe Testament

Filemon 1:11-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. hy wat vroeër vir jou waardeloos was, maar nou baie bruikbaar is vir jou en vir my.

12. Ek stuur hom vir jou, ontvang hom egter soos my seun.

13. Ek wou hom by my hou sodat hy my in die kettings, ter wille van die goeie boodskap, namens jou kan dien,

14. maar sonder jou goedkeuring wou ek niks doen nie sodat jou goedheid nie uit verpligting sou wees nie, maar uit gewilligheid,

Lees volledige hoofstuk Filemon 1