Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 6:23-24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

23. Vrede, vergenoegdheid, gesondheid en voorspoed vir ons broers en liefde, saam met vertroue, vanaf God-die-Vader en van ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een!

24. Die onverdiende guns bly saam met almal wat ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een sonder korrupsie liefhet! Dit is waar!

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 6