Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 2:14-16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

14. want Hy is ons Vrede, Hy wat albei een gemaak en die middelmuur van skeiding vernietig het.

15. In Sy fisiese liggaam het Hy die haat waardeloos gemaak, wat deur die opinie van mense veroorsaak is aangaande opdragte aangaande die wet sodat deur Sy liggaam, die twee tot een nuwe mens geskep kon word.

16. Hy het die twee se verhouding met God herstel in Een liggaam en deur Sy kruisiging die haat doodgemaak.Yes 57:19

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 2