Ou Testament

Nuwe Testament

3 Yoganan 1:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy, vir wie ons lief is, moenie navolg wat boos is nie, maar wat goed is. Hy wat goed doen, is vanuit God, maar hy wat die bose doen, het God nie gesien nie.

Lees volledige hoofstuk 3 Yoganan 1

Kyk 3 Yoganan 1:11 in konteks