Ou Testament

Nuwe Testament

3 Yoganan 1:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die oudste: Liewe Gaios, wat ek in waarheid liefhet.

2. Jy, vir wie ons lief is, ek bid dat dit met jou in alles voorspoedig mag gaan en dat jy gesond is, net soos dit met jou gees voorspoedig gaan,

3. want ek was baie bly toe daar broers kom en van jou vertrouenswaardigheid getuig, net soos jy voortdurend in die waarheid leef.

Lees volledige hoofstuk 3 Yoganan 1