Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timotheos 2:4-7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. Niemand wat ’n soldaat is, is ook betrokke in die sake van die wêreld nie, om só die een tevrede te stel wat hom gekies het.

5. As iemand meeding, word hy nie bekroon as hy nie volgens die reëls meegeding het nie.

6. Dit is gepas dat die boer wat hard werk, eerste deur sy vrugte gevoed word.

7. Deurdink wat ek vir jou sê. Mag ons Meester vir jou insig gee in alle dinge!

Lees volledige hoofstuk 2 Timotheos 2