Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timotheos 2:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vlug weg van al die begeertes van die jeug, hardloop na onpartydige opregtheid, vertroue, liefde, vrede, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid, saam met die wat hulle beroep op ons Meester met ’n suiwer verstand, wil en emosie.

Lees volledige hoofstuk 2 Timotheos 2

Kyk 2 Timotheos 2:22 in konteks