Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timotheos 2:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Jy, daarom, my kind, word versterk in die onverdiende guns wat in Yeshua, Die Gesalfde Een is

2. en die dinge wat jy van my gehoor het voor baie getuies, die dinge het ek ook aan vertrouenswaardige manne toevertrou om ook ander te leer.

Lees volledige hoofstuk 2 Timotheos 2