Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timotheos 1:13-16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

13. Hou, as bloudruk van opregte boodskappe, dié wat jy van my gehoor het in die vertroue en liefde wat in Die Gesalfde Een, Yeshua is.

14. Behou jou goeie vertroue deur die Gees van Afsondering, wat in ons woon.

15. Jy weet dat, almal wat in Asië is, hulle van my af weggedraai het, onder wie Foegellos en Hermogenes.

16. Mag die Meester Sy omgee wys vir die huis van Onesiforos, want hy het my gereeld verkwik en hom nie oor my kettings geskaam nie,

Lees volledige hoofstuk 2 Timotheos 1