Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korinthiërs 7:14-16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

14. want as ek oor julle by hom oor iets geroem het, is ek nie skaam gemaak nie, maar soos ons alles in waarheid vir julle gesê het, so is ook ons roem by Titos in waarheid gevind

15. en sy innerlike omgee vermeerder as hy julle almal se gehoorsaamheid onthou, hoe julle hom met respekvolle vrees ontvang het.

16. Ek verbly my dat ek in alles in julle kan vertrou.

Lees volledige hoofstuk 2 Korinthiërs 7