Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korinthiërs 5:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Van nou af ken ons niemand meer na die uiterlike nie. Selfs al het ons ook Die Gesalfde Een na die uiterlike geken, ken ons Hom nou nie meer so nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korinthiërs 5

Kyk 2 Korinthiërs 5:16 in konteks