Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korinthiërs 5:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Ons weet dat, as ons aardse huis, die liggaam, vernietig sal word, ons ’n gebou het wat vanaf God is, ’n huis nie met hande gemaak nie, in die hemel, vir ewig,

2. want ook hieroor word ons gemaak om te kreun en verlang ons om ons huis wat vanuit die hemel is, aan te trek

3. sodat wanneer ons aangetrek is, ons nie kaal bevind mag word nie,

Lees volledige hoofstuk 2 Korinthiërs 5