Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korinthiërs 4:16-18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

16. As gevolg hiervan maak dit ons nie moeg nie, selfs as ons uiterlike liggaam vernietig word; daarenteen word die innerlike dag ná dag nuut gemaak,

17. want terwyl die huidige lyding lig en van korte duur is, berei dit vir ons ’n groot en grenslose eer en lof vir ’n tydlose ewigheid voor.

18. Ons verheug ons nie in die sigbare dinge nie, maar in die onsigbare, want die sigbare dinge is vir ’n tyd, maar die onsigbare is ewig.

Lees volledige hoofstuk 2 Korinthiërs 4