Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korinthiërs 4:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. As gevolg hiervan maak dit ons nie moeg in hierdie bediening wat ons het nie omdat liefdevolle omgee in ons is.

2. Ons verwerp die geheime skandes en ons leef nie in misleiding of verwerping van die boodskap van God nie, maar deur die openbaring van die waarheid, wys ons, voor God, ons gees aan elke mens se gedagtes,

Lees volledige hoofstuk 2 Korinthiërs 4