Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korinthiërs 3:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar hulle is verblind in hulle begrip, want tot op hierdie dag toe bly dieselfde bedekking oor hulle by die lees van die Tanakh en word dit nie openbaar dat die bedekking besig is om deur Die Gesalfde Een vernietig te word nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korinthiërs 3

Kyk 2 Korinthiërs 3:14 in konteks