Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korinthiërs 13:8-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. want ons kan niks teen die waarheid doen nie, maar ter wille van die waarheid,

9. want ons is bly as ons swak is en julle sterk en hieroor bid ons ook sodat julle volmaak sal word.

10. As gevolg hiervan skryf ek hierdie dinge in my afwesigheid sodat ek nie, as ek teenwoordig is, ernstig hoef op te tree, volgens die outoriteit wat my Meester my gegee het, om julle op te bou en nie af te breek nie.

11. Van nou af, broers, wees bly, word volmaak gemaak, word opgebou, wees een van denke, leef in vrede en die God van liefde, vrede, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid sal by julle wees.

12. Groet mekaar met ’n afgesonderde soen.

13. Al die afgesonderdes groet julle.

Lees volledige hoofstuk 2 Korinthiërs 13