Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korinthiërs 1:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar as ons ook ly, is dit ter wille van julle ondersteuning, troos en redding dat ons ly en as ons ook ondersteun en getroos word, is dit vir julle tot ondersteuning, troos en redding deurdat julle dieselfde lyding verduur wat ons ook ondergaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Korinthiërs 1

Kyk 2 Korinthiërs 1:6 in konteks