Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kefa 3:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה vertraag nie die belofte soos sommige dit beskou as vertraging nie, maar Hy is ter wille van julle, daarin geduldig, want Hy wil nie hê dat enige een vernietig moet word nie, maar dat almal hulle sal omdraai na Hom toe.Yes 13:9,10; Yir 46:10 sal egter kom soos ’n dief in die nag,1 Thes 5:2; Open 3:3 waarin die hemele in stilte sal verbygaan,Yeg 32:7-8 maar die elemente vernietig word wanneer dit aan die brand gesteek word en die aarde en die dade wat daarop is, openbaar sal word.Yes 30:30; Ps 97:3,5

Lees volledige hoofstuk 2 Kefa 3

Kyk 2 Kefa 3:9 in konteks