Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kefa 1:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want ons het nie slim uitgewerkte mites gevolg toe ons julle vertel het van die wonderwerkende krag en koms van ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een, nie, maar ons was ooggetuies van Sy grootheid,Mat 17:5

Lees volledige hoofstuk 2 Kefa 1

Kyk 2 Kefa 1:16 in konteks