Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kefa 1:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Shim’on Kefa, ’n slaaf en afgevaardigde van Yeshua, Die Gesalfde Een, aan die wat waardig geag is tot vertroue, gelyk aan ons in eer, deur die onpartydige opregtheid van ons Meester en ons Verlosser, Yeshua, Die Gesalfde Een:

2. mag die onverdiende guns en vrede, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid vir julle vermeerder word deur die leringe van ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een!

Lees volledige hoofstuk 2 Kefa 1