Ou Testament

Nuwe Testament

1 Yoganan 3:23-24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

23. Dit is Sy opdrag: dat ons moet vertrou in die Outoriteit en Karakter (Naam) van Sy Seun, Yeshua, Die Gesalfde Een en mekaar voortdurend liefhê soos Hy ons beveel het

24. en wie ook al Sy opdragte uitvoer, word deur Hom beskerm en Hy bly in hom. Hieraan weet ons dat Hy in ons bly: aan die Gees wat Hy ons gee.

Lees volledige hoofstuk 1 Yoganan 3