Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timotheos 3:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Waarlik groot is hierdie Geheimenis van onpartydige opregtheid, wat openbaar is in die vlees, onskuldig verklaar is in die Gees, verskyn het aan engele, verkondig is onder die nasies, vertrou is in die wêreld en Hy het opgegaan in eer, lof en grootheid.

Lees volledige hoofstuk 1 Timotheos 3

Kyk 1 Timotheos 3:16 in konteks