Ou Testament

Nuwe Testament

1 Thessalonisense 2:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Julle weet self, my broers, dat ons koms na julle toe nie vir niks was nie,

2. maar eerstens het ons, soos julle weet, in Filippoi gely en is mishandel en toe het ons te midde van ’n groot stryd met die vrymoedigheid van ons God aan julle die goeie boodskap van Die Gesalfde Een verkondig,

3. want ons versterking en vertroosting was nie vanuit misleiding of vanuit onreinheid of in bedrog nie,

Lees volledige hoofstuk 1 Thessalonisense 2