Ou Testament

Nuwe Testament

1 Thessalonisense 1:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Van Sha’ul, Sila en Timotheos aan die gemeente in Thessalonike; in eenheid met God-die-Vader en ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een: onverdiende guns vir julle en vrede, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid.

Lees volledige hoofstuk 1 Thessalonisense 1

Kyk 1 Thessalonisense 1:1 in konteks