Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 9:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Weet julle nie dat dié wat in die afgesonderde tempel werk, vanuit die afgesonderde tempel voorsien word nie en dat die wat by die altaar bedien, met die altaar deel nie?

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 9

Kyk 1 Korinthiërs 9:13 in konteks