Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 9:1-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Is ek nie vry nie? Is ek nie ’n afgevaardigde nie? Het ek Yeshua, Die Gesalfde Een, ons Meester, nie gesien nie? Is julle nie my werk in my Meester nie?

2. As ek nie vir ander ’n afgevaardigde was nie, is ek dit vir julle en julle is die seël op my amp as afgevaardigde.

3. My antwoord vir die wat my beoordeel, is dít:

4. Hoekom mag ons nie eet en drink nie?

5. Is dit nie reg vir ons om ’n suster as vrou met ons saam te vat op reis, soos die ander afgevaardigdes, die broers van ons Meester en Kefa, nie?

6. Of is dit net ek en Bar-Nabba wat nie die outoriteit het om nie hande-arbeid te doen nie?

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 9