Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 5:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Gooi die ou suurdeeg uit sodat julle ’n nuwe stuk deeg kan wees, soos wat julle eintlik ongesuurd is, want ons Pesaglam, Die Gesalfde Een, is vir ons geslag.Eks 12:14,24 nie met die ou suurdeeg of met suurdeeg wat in boosheid of bitterheid is nie, maar met die ongesuurdheid van reinheid en afgesonderdheid.

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 5

Kyk 1 Korinthiërs 5:7 in konteks