Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 3:15-18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. As iemand se dade verbrand word, sal hy skade ly; hy self sal ontsnap, maar soos deur vuur heen.

16. Weet julle nie dat julle ’n tempel van God is en dat die Gees van God in julle bly nie?Heb 3:6

17. Wie ook al die tempel van God vernietig, hom sal God vernietig, want die tempel van God is afgesonderd en dít is julle.

18. Laat niemand homself mislei nie: as iemand dink dat hy wys is onder julle in hierdie wêreld, laat hom dwaas word sodat hy wys kan wees,Iyov 5:13

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 3