Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 3:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vanuit die onverdiende guns van God wat aan my gegee is, het ek soos ’n wyse argitek die fondament gelê en ’n ander bou daarop, maar elkeen moet oplet hóe hy daarop bou,

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 3

Kyk 1 Korinthiërs 3:10 in konteks