Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 2:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want wie ken die innerlike van die mens, as dit nie die gees van die mens is wat in hom is nie? Net so weet ook niemand wat ín God is nie, behalwe die Gees van God,

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 2

Kyk 1 Korinthiërs 2:11 in konteks