Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 15:7-9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

7. Daarna het Hy verskyn aan Ya’akov; daarna aan al die afgevaardigdes

8. en laaste van almal, asof aan ’n verstote baba, het Hy ook aan my verskyn,

9. want ek is die geringste van die afgevaardigdes, wat nie werd is om ’n afgevaardigde genoem te word nie omdat ek die gemeente van God vervolg het.

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 15