Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 15:56-58 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

56. Die angel van die dood is die sonde en die krag van die sonde is die geskrewe wet,

57. maar dank God, wat ons die oorwinning gee deur ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een.

58. Van nou af, my broers, vir wie ek lief is, wees standvastig; moenie geskud word nie, maar wees altyd oorvloedig in die werk van יהוה omdat julle weet dat julle werk in יהוה nie tevergeefs is nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 15