Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 14:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou, my broers, as ek na julle toe kom en in tale praat, tot watter voordeel sal ek vir julle wees as ek nie met julle praat òf deur ’n openbaring, òf deur kennis, òf deur profesie, òf deur lering nie?

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 14

Kyk 1 Korinthiërs 14:6 in konteks