Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 14:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sê daarom my broers, dat wanneer julle bymekaarkom, wie van julle ook al ’n gedig met musiek het, laat hom praat, of wie ook al ’n lering of ’n taal of ’n openbaring of ’n vertaling het, laat alles wees tot opbouing.

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 14

Kyk 1 Korinthiërs 14:26 in konteks